Die ATKV se eie selfoonnetwerk is ’n splinternuwe en uiters bekostigbare diens waarby talle mense baat sal vind.
Geniet wonderlike voordele!
– Bestuur jou data en lugtyd op een plek.
– Stuur met gerief data en lugtyd na geliefdes.
– Geniet eksklusiewe toegang tot die beste vervallende en nievervallende databondels.
Indien jy meer wil uitvind oor die selfoonnetwerk, en hoe jy die diens kan benut, kontak ons hier.