Soek vir ons Afrikaanse toep deur http://atkvselnetwerk.co.za/ te besoek en die instruksies te volg.

 

Om die Engelse toep af te laai, soek vir die ATKV op die App Store, die Google Play Store en die App Gallery.

 

Benewens die aankoop en oordrag van data, lugtyd en SMS’e, kan die toep ook gebruik word om onder andere jou munisipale rekening en DStv-rekening te betaal.

 

Laai vandag nog die toep af en laat ons jou help om jou begroting te laat klop.