
AANSOEK OM TOELATING
Die inligting wat hier
verstrek word, word gebruik om kandidate te keur. Dit is dus in jou eie
belang om die aansoekvorm volledig in te vul.
Die stelsel sal vir die student `n profiel skep vir verdere verwerking, maar alle kommunikasie sal aan beide die student en sy/haar ouer gestuur word.