ATKV-DigiKuns 2023
ATKV-DigiKuns 2023
ATKV-DigiKuns is ’n opwindende digitale kunsplatform wat ’n unieke, kreatiewe uitdaging stel aan laer- en hoërskoolleerders, studente, volwassenes en senior burgers.
Die ATKV bly toegewyd aan die volhoubare ontwikkeling van kuns en kultuur en glo dat dit kernbelangrik is vir ’n gesonde samelewing. Daarom moedig ons leerders aan om hul kunswerk te skep en in te skryf, en terselfdertyd hul kreatiwiteit in 2022 ’n groot hupstoot te gee!

Vir meer inligting laai asseblief die deelnemersgids af: https://atkv.org.za/neem-deel/digiprojekte/digikuns/

Inskrywings sal vanaf 31 Maart 2023 oop wees en sluit op Vrydag, 21 April 2023.
120,00