Report Viewer Configuration Error
The Report Viewer Web Control HTTP Handler has not been registered in the application's web.config file. Add <add verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type = "Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.web/httpHandlers section of the web.config file, or add <add name="ReportViewerWebControlHandler" preCondition="integratedMode" verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type="Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.webServer/handlers section for Internet Information Services 7 or later.
|
|
|
|
| | | | | | | | | | Hierdie tak is gebaseer in Kimberley, Noord-Kaap. |
| | | Ons is al sedert 08-04-2023 aktief besig om `n verskil in die gemeenskap te maak. |
| | | Ons nooi jou uit om deel te word van ons tak en ons aktiwiteite.
Kontak Mev Andriette Potgieter asseblief vir verdere inligting.
Selfoonnommer: 0829024524 E-posadres: ajpatkv@bfn.co.za |
| | | | | Kyk hier na van ons huidige/onlangse projekte: |
| | | | | | | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Onderwys &Opleiding |
| | Die jeugtak het 'n biblioteek gevestig in Barkly-Wes. Boeke is ingesamel asook geskenk van die streekkantoor in Bfn. Klere, speelgoed en mussies wat vir hulle gebrei is, is ook aan hulle oorhandig by die kinderhuis. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Die leerders het uitgereik na die SPCA en kos aangekoop met die geld wat hulle tydens die fondsinsameling gemaak het. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap - Erfenis |
| | Die leerders het bome geplant by Adamantia H/S |
|
| | | | | | | | | Die jeugtak het by 'n inkopiesentrum in Kimberley 'n hele oggend geld ingesamel vir hulle takprojekte. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Die aftree-oord inwoners is bederf tydens vrouedag met Kolwyntjies. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap - Erfenis |
| | Die leerders in ingespring en die bome op die skoolterrein gesnoei. |
|
| | | | Handvaardigheids werkwinkel |
| | | Fokus: Gemeenskap-Onderwys &Opleiding |
| | Die leerders het eetgerei versier met krale vir die Landsdiens kampkombuis. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap - Erfenis |
| | Die leerders het die Monument skoongemaak as deel van hulle Erfenis bewusmaking en bydra tot die gemeenskap. |
|
|
|
|
| |
|
|