Report Viewer Configuration Error
The Report Viewer Web Control HTTP Handler has not been registered in the application's web.config file. Add <add verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type = "Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.web/httpHandlers section of the web.config file, or add <add name="ReportViewerWebControlHandler" preCondition="integratedMode" verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type="Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.webServer/handlers section for Internet Information Services 7 or later.
|
|
|
|
| | | | | | | | | | Hierdie tak is gebaseer in Clanwilliam, Wes-Kaap. |
| | | Ons is al sedert 25-05-2022 aktief besig om `n verskil in die gemeenskap te maak. |
| | | Ons nooi jou uit om deel te word van ons tak en ons aktiwiteite.
Kontak Mnr Almero Oosthuizen asseblief vir verdere inligting.
Selfoonnommer: +27731542008 E-posadres: almeroo@atkv.org.za |
| | | | | Kyk hier na van ons huidige/onlangse projekte: |
| | | | | | | | | | | | | | Die taklede het gaan deelneem aan die Citrusdal Eistedfodd in digkuns, sang en prosa. Hulle het uitstekend gevaar met 10 cum laude (90+), 6 Goud (80-89), 13 Silwer (70-79) en 5 Brons (60-69) toekennings! |
|
| | | | Proscenium Kunskompetisie 2025 |
| | | | | Taklede het aan Proscenium Kunskompetisie deelgeneem by KunsteKaap. Een van die taklede het 'n R30 000 toekenning (borgskap) ontvang om in 2026 aan Maties te gaan studeer! |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap - Erfenis |
| | Die tak het op Melktertdag 27 Februarie aan elke onderwyser, toesighouer, koshuispersoneellid en nie-doserende personeelllid 'n stukkie melktert en 'n Taalgenoot oorhandig om ons erfenis te vier. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Onderwys &Opleiding |
| | Die tak het 'n baie opwindende posdiens op die been gebring vir Valentysdag. Leerders kon vooraf kaartjies, briefies en geskenkies kom "pos". Die taklede het dit sorteer en op Valentynsdag gaan "aflewer" by elke gelukkige ontvanger! Daar is ook kolwyntjies en lekkergoed verkoop. |
|
|
|
|
| |
|
|