Report Viewer Configuration Error
The Report Viewer Web Control HTTP Handler has not been registered in the application's web.config file. Add <add verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type = "Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.web/httpHandlers section of the web.config file, or add <add name="ReportViewerWebControlHandler" preCondition="integratedMode" verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type="Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.webServer/handlers section for Internet Information Services 7 or later.
|
|
|
|
| | | | | | | | | | Hierdie tak is gebaseer in Vereeniging, Gauteng. |
| | | Ons is al sedert 01-01-2007 aktief besig om `n verskil in die gemeenskap te maak. |
| | | Ons nooi jou uit om deel te word van ons tak en ons aktiwiteite.
Kontak Mnr Melvin Tobias asseblief vir verdere inligting.
Selfoonnommer: 0826235239 E-posadres: melvint@atkv.org.za |
| | | | | Kyk hier na van ons huidige/onlangse projekte: |
| | | | | | | | | Outdoor X, Olifantsfontein. |
| | | Fokus: Sigbaarheid/bewusmaking |
| | Die ATKV-tak Vereeniging het kragte saamgesnoer met Buffelspoort, Klein-Kariba, Die Eiland en Drakensville om deel te neem aan die gewilde Outdoor X Skou. Die doel van hul deelname was duidelik: sigbaarheid en bemarking. En dit is met trots bereik. Die stalletjie het kleurvol en uitnodigend gelyk, met pragtige uitstallings van die verskillende oorde, aktiwiteite vir die hele gesin en vriendelike gesigte wat gereed. Verteenwoordigers het ook insette gelewer oor wat die ATKV doen. |
|
| | | | Outdoor X, Olifantsfontein. |

| |
|
|