Report Viewer Configuration Error
The Report Viewer Web Control HTTP Handler has not been registered in the application's web.config file. Add <add verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type = "Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.web/httpHandlers section of the web.config file, or add <add name="ReportViewerWebControlHandler" preCondition="integratedMode" verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type="Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.webServer/handlers section for Internet Information Services 7 or later.
|
|
|
|
| | | | | | | | | | Hierdie tak is gebaseer in Senekal, Vrystaat. |
| | | Ons is al sedert 28-02-2005 aktief besig om `n verskil in die gemeenskap te maak. |
| | | Ons nooi jou uit om deel te word van ons tak en ons aktiwiteite.
Kontak Mev Andriette Potgieter asseblief vir verdere inligting.
Selfoonnommer: 0829024524 E-posadres: ajpatkv@bfn.co.za |
| | | | | Kyk hier na van ons huidige/onlangse projekte: |
| | | | | | | | | Rorisang Tuinslang oorhandiging |
| | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Die tak het 'n broodnodige tuinslang oorhandig aand die tuiningenieur van Rorisang HS. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Die taklede het 'n heerlike koek gebak en vir die Westerson inwoners bederf. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Senekal volwasse tak en Zebras jeugtak het die inwoners van die plaaslike aftree-oord bederf met heerlike braaivleis wat geborg is deur Arie Nel Apteekgroep. |
|
| | | | Senekal Gestremdes in Aksie |
| | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Senekal tak oorhandig `n splinternuwe mikrogolfoond en yskas aan Senekal Gestremdes in aksie. Die skenking is moontlik gemaak deur die potjiekoskompetisie wat aangebied tydens die skou feesvieringe se opbrengste. |
|
| | | | Waslappie en sepie uitreik ouetehuis |
| | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Taklede reik uit na plaaslike aftree-oord en skenk 160 waslappies en 80 sepies aan die Matrone van die aftree-oord om te voorsien wanneer die bejaardes dit nodig het. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Senekal taklede vier Paasfees by Engo tehuis vir Bejaardes. Lekker bederfpakkies word uitgedeel vir die inwoners. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap - Erfenis |
| | Senekal tak het `n reuse restorasieprojek aangepak en die ossewa op die skouterrein weer opgesmuk tot sy volle glorie asook `n potjiekoskompetisie is gehou. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Onderwys &Opleiding |
| | Die Super Chomme Champ projek het ten doel om positiewe gedrag te beloon. Die veldtog is geskoei op die beginsels van The Kindness Campaign. Hierdie projek beliggaam die gees van omgee, en leef die ATKV leuse: Wees die verskil. Hierdie projek vind plaas deur die loop van die jaar. |
|
|
|
|
| |
|
|