Report Viewer Configuration Error
The Report Viewer Web Control HTTP Handler has not been registered in the application's web.config file. Add <add verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type = "Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.web/httpHandlers section of the web.config file, or add <add name="ReportViewerWebControlHandler" preCondition="integratedMode" verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type="Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.webServer/handlers section for Internet Information Services 7 or later.
|
|
|
|
| | | | | ATKV-jeugtak Parel Vallei |
| | | | | Hierdie tak is gebaseer in Somerset-Wes, Wes-Kaap. |
| | | Ons is al sedert 01-01-2002 aktief besig om `n verskil in die gemeenskap te maak. |
| | | Ons nooi jou uit om deel te word van ons tak en ons aktiwiteite.
Kontak Mev Elize Fortuin asseblief vir verdere inligting.
Selfoonnommer: 0789417758 E-posadres: efortuin@atkv.org.za |
| | | | | Kyk hier na van ons huidige/onlangse projekte: |
| | | | | | | | | | | | Fokus: Gemeenskap - Erfenis |
| | Om Afrikaans 100 te vier is 'n weeklange program vir 'n week tydens pouse gehou in die skoolsaal, nl. Kareoki, Sokkie en Boeresport. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap - Erfenis |
| | Jeugtak vier Melktertdag waar leerders geleentheid kry om 'n skyf melktert te koop. Dit is ook manier om fondse in te samel. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Taklede beman ATKV stalletjie by die skool se jaarlikse Opedag. So word die ATKV bemark asook die tak se werksaamhede belig. Die teikengroep was ouers, grootouers en gr.7 leerders. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Jeugtak bak kleinkoekies wat verpak is vir die aftreeoord Silver Oaks. Dit was oorhandig aan hulle op Valentysdag. |
|
|
|
|
| |
|
|