Report Viewer Configuration Error
The Report Viewer Web Control HTTP Handler has not been registered in the application's web.config file. Add <add verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type = "Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.web/httpHandlers section of the web.config file, or add <add name="ReportViewerWebControlHandler" preCondition="integratedMode" verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type="Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.webServer/handlers section for Internet Information Services 7 or later.
|
|
|
|
| | | | | | | | | | Hierdie tak is gebaseer in Kaapstad, Wes-Kaap. |
| | | Ons is al sedert 19-08-1930 aktief besig om `n verskil in die gemeenskap te maak. |
| | | Ons nooi jou uit om deel te word van ons tak en ons aktiwiteite.
Kontak Mev Elize Fortuin asseblief vir verdere inligting.
Selfoonnommer: 0789417758 E-posadres: efortuin@atkv.org.za |
| | | | | Kyk hier na van ons huidige/onlangse projekte: |
| | | | | | | | | Kerspakkie projek - Huis Sivervaring |
| | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Lede van Tak Kaapstad pak roomys bakke met n eet bederf vir bejaardes asook gebak, seep, tande paste en n was lappie vir elkeen. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Onderwys &Opleiding |
| | Tak Kaapstad het dit goed gedink om Aristea laerskool te identifiseer en onderwysers te bedank vir hulle dienslewering aan leerders met n sjokolade toegedraai waarop die ATKV se embleem is en n motiverende boodskap, asook n gegraveerde pen met n boodskap uit die bybel. . |
|
| | | | Balkies en Sertifikate - Skole |
| | | Fokus: Gemeenskap-Onderwys &Opleiding |
| | Tak Kaapstad ken balkies en sertifikate toe aan leerders vir die beste prestasie in Aafrikaans Eerste en Tweede taal by twee skole geleë in Kraaifontein, naamlik graad 6 leerders te Fanie Theron lear en graad 11 leerders te Monument Park hoër tydens hul prys uitdeling. |
|
| | | | Potjiekos - Kraaifontein Tehuis |
| | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Lede van ATKV tak Kaapstad tesaamentlik met NG Kerk Parke gemeente lede, het dit goed gedink om die soms vergete bejaardes/gestremdes by Kraaifontein Tehuis waar die nood ontsaglik groot is te bederf met lekker potjiekos en nagereg. Ons lede het van die geleentheid gebruik gemaak om bietjie sosiaal te verkeer met die inwooners en personeel. Tak lede betrokke het self die uitgawes van die potjies gedra. |
|
| | | | | | | | | Lede van Tak Kaapstad verkoop lootjie kaartjies ten bata van fondsinsameling tot Tak se voordeel. |
|
| | | | Sop vir Straatwerk - Kaapse Vlakte |
| | | Fokus: Gemeenskap-Omgewingsbewustheid |
| | Lede van tak Kaapstad skenk heerlike warm sop aan Straatwerk (Nie-winsgewede organisasie) wat op hulle beurt dit onder hawelose mense versprei wat daagliks n stryd teen die winter koue en honger voor. |
|
| | | | Huis Martina - Parow Vallei |
| | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Tak Kaapstad voorsien die tehuis se behoeftige inwooners van volwasse doeke. Die inwooners is almal afhanklik van SASSA pensioene, die nood is ontsetlik groot. |
|
| | | | | | | Fokus: Sigbaarheid/bewusmaking |
| | Tak Kaapstad het hierdie projek gehou as n spanbou en netwerk geleentheid. Lede betrokke het self hul uitgawes gedek. |
|
|
|
|
| |
|
|