Report Viewer Configuration Error
The Report Viewer Web Control HTTP Handler has not been registered in the application's web.config file. Add <add verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type = "Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.web/httpHandlers section of the web.config file, or add <add name="ReportViewerWebControlHandler" preCondition="integratedMode" verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type="Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.webServer/handlers section for Internet Information Services 7 or later.
|
|
|
|
| | | | | | | | | | Hierdie tak is gebaseer in Heidelberg, Gauteng. |
| | | Ons is al sedert 01-01-1996 aktief besig om `n verskil in die gemeenskap te maak. |
| | | Ons nooi jou uit om deel te word van ons tak en ons aktiwiteite.
Kontak Me Annemarie Alberts asseblief vir verdere inligting.
Selfoonnommer: 0835647438 E-posadres: annemariea@atkv.org.za |
| | | | | Kyk hier na van ons huidige/onlangse projekte: |
| | | | | | | | | | | | Fokus: Sigbaarheid/bewusmaking |
| | Heidelberg is aangewys as die wenner van vanjaar se Dorp van die Jaar-kompetisie, en Heidelberg Hope, een van die mede-organiseerders van die Kwêla Makietie van 1-2 November 2024, fokus daarop om Heidelberg as dorp op te bou en skoon te hou. ATKV-tak Heidelberg het aangebied om 2 items by die fees aan te bied, naamlik Dinosourusse kan nie lees nie en die Rommelrevolusie modeparade. Alhoewel die fees nie so baie voete soos gehoop het gebring het nie, is die fees op 'n hoogte punt afgeskop. |
|
| | | | | | | Fokus: Sigbaarheid/bewusmaking |
| | ATKV-tak Heidelberg het 'n swierige fyn-tee-oggend aangebied, met kuns, kultuur en musiek van Giovanni Divito. Plaaslike talent Mieke het monoloog opgevoer. Daar was ook 'n tekenkompetisie en die ATKV het midweek prys gegee. MSC Cruises en Sure Travel Heidelberg het bottels water vir die oggend geborg |
|
|
|
|
| |
|
|