Report Viewer Configuration Error
The Report Viewer Web Control HTTP Handler has not been registered in the application's web.config file. Add <add verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type = "Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.web/httpHandlers section of the web.config file, or add <add name="ReportViewerWebControlHandler" preCondition="integratedMode" verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type="Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.webServer/handlers section for Internet Information Services 7 or later.
|
|
|
|
| | | | | | | | | | Hierdie tak is gebaseer in Centurion, Gauteng. |
| | | Ons is al sedert 01-01-1996 aktief besig om `n verskil in die gemeenskap te maak. |
| | | Ons nooi jou uit om deel te word van ons tak en ons aktiwiteite.
Kontak Mnr Melvin Tobias asseblief vir verdere inligting.
Selfoonnommer: 0826235239 E-posadres: melvint@atkv.org.za |
| | | | | Kyk hier na van ons huidige/onlangse projekte: |
| | | | | | | | | Willem prinsloo Landbou Museum |
| | | | | ATKV-tak Centurion het onlangs sy trotse ondersteuning aan die Willem Prinsloo Landboumuseum getoon deur 'n ryk musikale bydrae tot hul jongste kultuurgeleentheid te lewer. Die tak se betrokkenheid het gesorg vir 'n feestelike atmosfeer wat besoekers se museumervaring aansienlik verryk het en die prag van tradisionele Afrikaanse musiek gevier het. Hierdie inisiatief vorm deel van ATKV Centurion se voortdurende strewe om plaaslike erfenisbewaring te bevorder en gemeenskapsinstellings aktief te ondersteun. Deur kultuur en geskiedenis op so 'n tasbare wyse te kombineer, help die tak om ons unieke historiese skatte vir die groter gemeenskap lewendig te hou. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Op 2 Junie 2026 het die jaarlikse "Kom Stap Saam met Help Seniors"-projek weer in die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin plaasgevind. Die ATKV-tak Centurion het die musiek verskaf en almal het heerlik saamgekuier. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Die tak het uitgereik na die groentetuin in Orange Farm wat deur die ATKV geborg word. Hulle het ook ’n Engelse weergawe van die 'Tippie: Ek kan lees'-reeks aan die organisasie oorhandig vir gebruik tydens hul naskoolse klasse, |
|
| | | | Hoërskool Lydenburg se matriekreunie |
| | | | | Die ATKV-tak Centurion het op Saterdag, 28 Maart, ’n belangrike bydrae gelewer tot die sukses van Hoërskool Lydenburg se matriekreunie, klas van 1966, deur die verskaffing van gepaste agtergrondmusiek vir die geleentheid. Die reünie, wat by die NG Kerk Valleisig in Faerie Glen plaasgevind het, het oud-skoliere van heinde en verre saamgebring om herinneringe te herroep. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap - Erfenis |
| | Ons tak was hierdie jaar weer uitgenooi om die klank en musiek te gaan verskaf by die Kers Sangdiens van die Leeupoort Vakansiedorp. WillieJooste, Niel Robbertse en 'n groepie van die plaaslike inwoners was betrokke by die aanbieding van die aand se suksesvolle program. |
|
| | | | Klein Kariba Afrikitifees |
| | | | | Die Niel Robbertse Orkes het hierdie jaar namens ons tak gaan optree by die Afrikiki Fees te Klein Kariba. Dit was welgedaan en 'n trotse aanbieding. Baie komplimente ontvang. |
|
| | | | | | | | | Die Montana Aftree Oord het ons genader om hulp te verleen met die verskaffing en aanbieding van klanktoerusting vir hul jaarlikse interne talent konsert. Dit was 'n besonderse goeie oggend met 'n groot verskeidenheid van musiek en sang en ander talente soos 'n boere orkes, lyndanders en kommedie wat na vore gekom het. |
|
| | | | Leeupoort Boeremusiekfees. |
| | | Fokus: Gemeenskap - Erfenis |
| | Die Leeupoort Boeremusiekfees was 'n aangename kultuurgedrewe aangeleentheid en daar was ook melding gemaak van die viering vir die 100ste bestaansjaar van Afrikaans. 5 ATKV "klop op die skouer" toekenning's is oorhandig aan persone vir hul jarelange bydrae tot boeremusiek. |
|
|
|
|
| |
|
|