Report Viewer Configuration Error
The Report Viewer Web Control HTTP Handler has not been registered in the application's web.config file. Add <add verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type = "Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.web/httpHandlers section of the web.config file, or add <add name="ReportViewerWebControlHandler" preCondition="integratedMode" verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type="Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.webServer/handlers section for Internet Information Services 7 or later.
|
|
|
|
| | | | | | | | | | Hierdie tak is gebaseer in Benoni, Gauteng. |
| | | Ons is al sedert 01-01-1996 aktief besig om `n verskil in die gemeenskap te maak. |
| | | Ons nooi jou uit om deel te word van ons tak en ons aktiwiteite.
Kontak Me Annemarie Alberts asseblief vir verdere inligting.
Selfoonnommer: 0835647438 E-posadres: annemariea@atkv.org.za |
| | | | | Kyk hier na van ons huidige/onlangse projekte: |
| | | | | | | | | Piekniek - Broodjie Kinders |
| | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Word vir afgelope 4 jaar aangebied vir minderbevoorregte kinders (+/- 60) in Laerskool Brentwoodpark. Die kinders word by die skool as die "Broodjie Kinders" beskou. Kry daagliks toebroodjie van die skool en word deur die skool befonds. Piekniek as middagete word deur ATKV Benoni aangebied, met lekkers en koeldrankies. Ook bederf met roomys, oliebole en geskenkpakkies. Boeresportspeletjies word gehou en almal is betrek. |
|
| | | | | | | | | Die projek word jaarliks aangebied deur die tak, met die oog op ons mense wat reeds gevorderd is in jare, bietjie afleiding bied asook om hulle te trakteer met verversings. 'n Gaskunstenaar tree op. Ons uitnodiging gaan uit aan Rynpark as geheel en bereik ongeveer 4000 mense in die Oord. Rynpark 1 - Rynpark 7. |
|
| | | | | | | Fokus: Sigbaarheid/bewusmaking |
| | ATKV-tak Benoni as tak, hou lekker kampnaweek iewers in September by een van ATKV se pragoorde. Ons poog om die Tak se aktiewe lede bietjie te bederf. |
|
| | | | Inkleur Kompetisie Projek |
| | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | ATKV-tak Benoni het 'n Inkleur Kompetisie aangebied. Die kompetisie word jaarliks aangebied en vanjaar sal dit by die Ons Eie Kleuterskool gehou word. Die Kleuterskool bestaan reeds sedert 1971, huisves +/- 170 kleuters en babas. Daar is ongeveer 60 kleuters en elkeen sal +/- 30 minute kry om reeds bestaande prentjie in te kleur. Pryse is geborg deur die Benoni Tak van ATKV. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | ATKV-tak Benoni bring bietjie vreugde aan kleuters van Brentwoodpark Laerskool met lekkers, koeldrankies en inkleurboekies hierdie jaar. Die kleuters is meestal uit verarmde gemeenskap en kry swaar. Ons probeer 'n Veskil maak in hul daggie. |
|
| | | | Klere en voedsel vir behoeftiges |
| | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Die tak skenk nood-klerasie en kos aan minderbevoorregtes wat in haglike omstandighede in plakkerskampe in die omgewing woon. Gesinne wat deur hul families uitgewerp is. Reg deur die jaar voorsien die tak klere en voedsel aan die behoeftiges. Die tak werk saam met "Ons Winkel" in Benoni wat klere voorsien. Die tak ontvang materiële hulp van ander instansies. Ongeveer 30 komberse is ontvang en uitgedeel aan mense in Farrarmere Gardensin 2024 en baie sakke klere is uitgehandig. |
|
|
|
|
| |
|
|