Report Viewer Configuration Error
The Report Viewer Web Control HTTP Handler has not been registered in the application's web.config file. Add <add verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type = "Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.web/httpHandlers section of the web.config file, or add <add name="ReportViewerWebControlHandler" preCondition="integratedMode" verb="*" path="Reserved.ReportViewerWebControl.axd" type="Microsoft.Reporting.WebForms.HttpHandler, Microsoft.ReportViewer.WebForms, Version=11.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=89845dcd8080cc91" /> to the system.webServer/handlers section for Internet Information Services 7 or later.
|
|
|
|
| | | | | | | | | | Hierdie tak is gebaseer in Jan Kempdorp, Noord-Kaap. |
| | | Ons is al sedert 25-05-2004 aktief besig om `n verskil in die gemeenskap te maak. |
| | | Ons nooi jou uit om deel te word van ons tak en ons aktiwiteite.
Kontak Mev Andriette Potgieter asseblief vir verdere inligting.
Selfoonnommer: 0829024524 E-posadres: ajpatkv@bfn.co.za |
| | | | | Kyk hier na van ons huidige/onlangse projekte: |
| | | | | | | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Onderwys &Opleiding |
| | Briewe ter bemoediging word jaarliks aan graad 7 en 12 leerders van die plaaslike skole oorhandig. Van jaar is 105 briwe oorhandig. Boekpryse word aan leerders geskenk wat n gemiddelde A-simbool in Afrikaans behaal. In 2024 is 3 boekpryse geskenk |
|
| | | | | | | | | 'n Potloodsketskompetisie word weer beplan onder senior leerders. Die skole Futurum, Vaalharts en Vaalharts Gekombineerde sal uitgenooi word om deel te neem. |
|
| | | | Lemoene vir Huis Andalusia |
| | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Lemoene is propvol vitamiene C en is net die ding om die hoes en proes die winter van die deur af weg te hou! Die ATKV Tak Andalusia van Jan Kempdorp het 20 sakkies lemoene aan Huis Andalusia, `n tehuis vir senior burgers en `n versorgingsoord vir verswaktes, geskenk. Japie en Susan Maree word opreg bedank wat hierdie skenking moontlik gemaak het. |
|
| | | | | | | | | Piek 'n lied is weer op 27 Junie 2025 aangebied aan lede van die publiek. Musiekversoeke word gespeel en nostalgie rondom die lied word gedeel, vrywillige donasies word ingevorder wat in hierdie geval vir die Winterhoop Projek gebruik gaan word waar minderbevoorregtes gehelp word teen die winterkoue. Sjerrie, sop en verskeidenheid brood is deur die tak voorsien aan die gaste. |
|
| | | | | | | | | Die Bestuur beplan om weer n melodrama aan te bied. Dit was altyd baie gewild by die publiek. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Die gewilde Piek-`n-Lied projek van die tak is hierdie keer by Huis Andalusia aangebied. Vele inwoners van die aftree-oord het die geleentheid bygewoon. Liedjies uit die ou-ou dae is versoek, byvoorbeeld Hansie Slim en Sarie Marais. Die projek is so baie geniet dat dit geeindig het in `n saamsing geleentheid. |
|
| | | | | | | Fokus: Gemeenskap-Onderwys &Opleiding |
| | Die Andalusia Tak het twee boekpryse geskenk aan die Futurum Akademie vir n Babbelaand wat deur die jeugtak daar aangebeid is. Die Boeke is as pryse aan van die wenners van die debatte wat gevoer is, oorhandig. |
|
| | | | Huis-Andalusia Piek `n Lied |
| | | Fokus: Gemeenskap-Sosiaal Maatskaplik |
| | Die bestuur beplan om die immer gewilde Piek 1n Lied by Huis Andalusia aan te bied. Dit sal die inwoners n oggend van vrolikheid en nostalgie besorg. Verversings sal ook aangebied word. |
|
|
|
|
| |
|
|