Welkom
ATKV-lede wie se lidmaatskap op datum is, kwalifiseer vir lidtariewe (afslag) by ons oorde. Om te bepaal of u kwalifiseer, tik u SA ID-nommer hier in en klik op “Bevestig”.
1) Gebruik die hooflid se ID-nommer.
2) Indien u korrekte ID-nommer nie op ons stelsel is nie, kan die verifiëring misluk.
3) Lede wat nie ʼn SA ID het nie, moet hulle paspoortnommer gebruik, indien dit op ons stelsel is.
Vir enige navrae, kontak asseblief ons kliëntediens by 011 919 9000. Indien u nie ʼn ATKV-lid is nie, en wil uitvind hoe u by lidmaatskap kan baat vind, soos onder andere afslag by ons oorde, klik hier.