TAALGENOOT

Taalgenoot is die amptelike kwartaallikse kultuurtydskrif van die ATKV.
Dit bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl, asook ’n in-diepte kyk na die werk van die ATKV. Taalgenoot is vir jonk en oud; vir mense wat in Afrikaans leef, liefhet en werk.

Vir navrae, of om jou advertensiespasie te bespreek, stuur e-pos na wendyh@atkv.org.za

Jy is verseker daarvan dat ons jou boodskap by meer as 50 000 ATKV-lede sal uitkry.
Voeg hierby ook die ongeveer 70 000 besoekers aan Netwerk24 se tydskrifplatform, waar Taalgenoot ook beskikbaar is, en jy sal moet saamstem dat hierdie ’n advertensiegeleentheid is wat jy nie kan laat verbygaan nie.