Skip to main content
Loading
Toggle search
Toggle navigation
language
English
Afrikaans
Keyword Search
Teken In
Tuis
Ons storie
Nuus
Sluit aan
Neem deel
ATKV in jou dorp
Kalender
ATKV-TAKKE
Elke dag voeg ATKV-takke die daad by die woord met landwye aktiwiteite en projekte. Natuurlik word dit gedoen vir die pure toonkrul-lekkerte, maar ewe belangrik gaan dit oor die gebruik van kultuur om mense wyd en syd toe te rus met die vaardighede en kultuurdiepte om die land van rugby en sonskyn uit te bou tot die land van hoop en geleenthede!
Die ATKV-takke bestaan uit vrywillige ATKV-lede vir wie kultuurbeoefening so lekker is soos ’n yskoue gemmerbier op ’n snikhete dag! Terwyl jy in Afrikaans kuier, leef en sommer alles doen, ontmoet jy boonop wonderlike mense wat ’n positiewe verskil in jou lewe en in gemeenskappe kan maak.
Klik
hier
om deel te word van ’n ATKV-tak naby jou.
{1}
##LOC[OK]##
{1}
##LOC[OK]##
##LOC[Cancel]##
{1}
##LOC[OK]##
##LOC[Cancel]##