Instruksies

ATKV-lede wat kwalifiseer kan ’n gratis e-SIM vir die hooflid en sy/haar gade aanvra. Die gade moet ook ’n profiel op die sisteem hê en dit moet aan die hooflid se profiel gekoppel wees.

Belangrik: Slegs die hooflid kan inteken en aansoek doen vir die e-SIM vir hom/haar en sy/haar gade.

Klik HIER om die e-SIM aan te vra. Jy sal gevra word om aan te teken, aangesien ons moet weet wie die e-SIM wil bekom.



Nielede
en ATKV-lede wat reeds hul gratis e-SIM gekry het, mag die e-SIM teen R25 per e-SIM aankoop.

Klik HIER  om dit aan te koop.
 
Instructions

ATKV members who qualify can apply for a free e-SIM for the main member and his/her spouse.
The spouse must also have a profile on the system, and it must be linked to the main member’s profile.

Important: Only the main member can sign in and apply for the e-SIM for himself/herself and his/her spouse.

Click HERE  to request the e-SIM. You will be asked to sign in, as we need to know who wishes to obtain the e-SIM.

Non-members and ATKV members who have already received their free e-SIM may purchase the e-SIM at R25 per e-SIM.

Click HERE  to purchase it.