Skip to main content
Loading
Toggle search
Toggle navigation
language
English
Afrikaans
Keyword Search
Teken In
Tuis
Hoekom?
Hoe RICA ek my SIM-kaart?
Toggle
Via WhatsApp
Met ’n ander toestel
e-SIM kaarte
Ons Toep
Data en Lugtyd
Nuus
ATKV in jou dorp
Sluit aan by die ATKV
Bly verbind met die ATKV-selfoonnetwerk en geniet die volgende voordele:
•
Uiters bekostigbare data en lugtyd.
•
Geniet landswye 5G-dekking!
•
’n Persoonlike aanslag verseker dat jy altyd verbind bly.
•
’n Betroubare netwerkverbinding met MTN as vennoot.
•
Nievervallende databondels beteken jy sal nooit onverwags sonder data betrap word nie.
•
Oproepe en SMS’e na enige netwerk is teen buitengewoon lae tariewe beskikbaar.
•
Die ATKV-selfoonnetwerk se toep gebruik byna geen data nie.
•
Kies tussen ’n splinternuwe nommer of behou jou huidige nommer (indien jy nie ’n kontrak het nie). Stuur eenvoudig net die woord "PORT" via WhatsApp na 063 901 0001 nadat jou SIM-kaart ge-RICA het.
*Bepalings en voorwaardes geld.
{1}
##LOC[OK]##
{1}
##LOC[OK]##
##LOC[Cancel]##
{1}
##LOC[OK]##
##LOC[Cancel]##