Data en lugtyd kan op die toep  gekoop word, of gebruik die USSD-kode *136# en volg die aanwysings.

Data- en lugtydkoopbewyse is ook by onder andere Clicks, PEP, Ackermans, BP, Checkers, Makro, Sasol en Game beskikbaar. 

Soek eenvoudig vir:









Jy kan ook maklik ons toep  gebruik om jou data of lugtyd aan te vul.